<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<title>Kinder Medley: Laat ons skyn, Jesus roep my as 'n sonstraal</title>
<lyrics>[V1]
.  E                   B
 Jesus roep my vir 'n sonstraal
.                E
 Om elke dag te skyn
.                      B
 Hom te behaag is my strewe
.                  E
 Al is my liggie klein

[C1]
.                    B
   'n Sonstraal, 'n sonstraal
.                        A    E
   Jesus roep my vir 'n sonstraal
.                    B
   'n Sonstraal, 'n sonstraal
.              A                E
   Laat my 'n sonstraal steeds wees

[V2]
.  E                   B
 Jesus wil hê ek moet lief wees
.                      E
 En vriendelik met elk een
.                          B
 Trou in Sy diens hier op aarde
.                   E
 Dan eenmal by die Heer

[C2]
.                    B
   'n Sonstraal, 'n sonstraal
.                        A    E
   Jesus roep my vir 'n sonstraal
.                    B
   'n Sonstraal, 'n sonstraal
.              A                E
   Laat my 'n sonstraal steeds wees

[V3]
.  E                   B
 Jesus roep my vir 'n sonstraal
.                E
 Om elke dag te skyn
.                      B
 Hom te behaag is my strewe
.                  E
 Al is my liggie klein

[C3]
.                    B
   'n Sonstraal, 'n sonstraal
.                        A    E
   Jesus roep my vir 'n sonstraal
.                    B
   'n Sonstraal, 'n sonstraal
.              A                E
   Laat my 'n sonstraal steeds wees

[V4]
. E                              B
 LAAT ONS SKYN VIR JESUS MET 'N HELDER GLANS
.  B
 SKITTER SOOS DIE STERRE
. E
 AAN DIE HEMELTRANS
.E
 IN DIE DONKER WêRELD
. A         E
 SKYN DAN, SKYN
. E
 JY IN JOU KLEIN HOEKIE
.       B
 EN EK IN MYN'

[V5]
. E                                B
 LAAT ONS SKYN VIR JESUS WAAR ONS GAAN OF KOM
. B
 AS ONS LIG VERDUISTER
. E
 RIG DIE OOG OP HOM!
.                       A      E
 UIT DIE HEMEL SIEN HY OP ONS NEER
.                                   B  E
 LAAT ONS SKYN VIR JESUS, SLEGS TOT SY EER!

[V6]
. E                             B
 LAAT DIE LIG DAN VAL OP ALMAL OM ONS HEEN
.                      E
 WYS DIE WEG NA JESUS VIR DIE HART WAT WEEN
.                        A        E
 IN DIE NAG VAN KOMMER, SONDE OF PYN
. E
 BRING ONS SO VERLIGTING
.        A    E
 O SKYN DAN, SKYN!

[V7]
. E          B
 Ek skyn my liggie
.             E
 Ek skyn my liggie
.             B
 Ek skyn my liggie vir Jesus
. A                  E
 Ja, laat my liggie skyn

[V8]
. E          B
 Ek skyn my liggie
.             E
 Ek skyn my liggie
.             B
 Ek skyn my liggie vir Jesus
. A                  E
 Ja, laat my liggie skyn

[V9]
. E          B
 Ek skyn my liggie
.             E
 Ek skyn my liggie
.             B
 Ek skyn my liggie vir Jesus
. A                  E
 Ja, laat my liggie skyn

[V10]
.G  E
 O, ja...</lyrics>
</song>